Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 May 202030 April 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Luuk Gruwez

 

 

Kleiner wonen

Na lectuur van het gedicht “Karoo-dorp: Someraand” van N.P. van Wyk Louw

 

Kruip nooit je huis uit om de wereld te zien. Doe je het toch,

besnuffel hem eerst schichtig als een hond. Vind je hem aardig,

verlies dan toch de hemel hoog daarboven niet uit het oog: hoe die

niet hemelser is dan deze boven je kleine dorp, je kleine kop,

 

je zuigende klei. Ja, overal dreigt op een sukkel van een dag

de val. Straks ligt daar, wreed en onoverwinnelijk, de herinnering.

En zo ligt daar de gevallene: koppig om wat komt, niet meer bereid

te verrijzen, hoe weids het uitzicht zeker ogenblik ook was

 

vanaf een duin waar hij in stralend licht heeft gestaan, kijkend en kijkend:

of uit diepten soms geen schip opdook, tegen verzanden bestand.

O, heb er dan vrede mee dat je steeds kleiner gaat wonen, dat je

krimpt terwijl je staat te staren. En dat je ziel alleen maar dekking

 

zoekt in de spatie tussen je te grote kleren en je verslensend vel,

waar je oudste verzen wonen. Kruip nooit je huis uit,

zelfs niet om te gluren, zelfs niet op bevel. Want iemand toch

moet achterblijven om afscheid te nemen van wie vertrekken zal.

 

© Luuk Gruwez, 2020

 

Van N.P. van Wyk Louw se “Karoo-dorp: Someraand” wat, blykens die subtitel by “Kleiner wonen”, Luuk Gruwez geïnspireer het tot bostaande gedig (soos ook die bydrae van Thomas Deacon wat vroeër in hierdie huldigingsreeks verskyn het), het ons nie ’n selfvoorleesopname nie. Op die klankgreep wat volg, is egter te hoor hoe Louw ’n ander vers van hom lees wat met sy grootwordwêreld te doen het: “Nog een maal wil ek”, die openingsgedig van sy 1954-bundel Nuwe verse.

 

https://versindaba.co.za/wp-content/uploads/2020/04/Van-Wyk-Louw-2020-Versindaba-Nog-een-maal-wil-ek.m4a

 

Die opname is een van 30 wat verskyn op ’n laserskyf getiteld N.P. van Wyk Louw – gedigte. Geen inligting word op die CD-omslag of die CD verskaf aangaande ’n samesteller of uitgewer daarvan nie. Op die CD verskyn wel die volgende kode: K5F05F1085312. Waarskynlik is die album met voorlesings saamgestel uit klankopnames in die SAUK-argief.

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← N.P. van Wyk Louw 50. Die wind in die baai (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)
N.P. van Wyk Louw 50. Joan Hambidge →

2e gedagtes oor “N.P. van Wyk Louw 50. Luuk Gruwez”

  1. Yves T'Sjoen says:
    2 May 2020 at 17:26

    Herinnering aan het pittoreske Louw-huis in het verafgelegen en verlaten Karoo-dorp Sutherland. Ik weet niet of Luuk ooit in het “kleine dorp” was. In de melancholieke sfeer van het gedicht weet hij het dorp van de jeugdjaren te vatten. “Straks ligt daar, wreed en onoverwinnelijk, de herinnering.” Ja, zo is het.

    Reply
  2. Bernard Odendaal says:
    1 May 2020 at 08:46

    ‘n Aangrypende gedig deur Luuk Gruwez. En Van Wyk Louw se wens, in bostaande voorlesing, om weer as kind die skemeraand in te kan luister, klink op ‘n manier terug in die weidse uitsig vanaf die Wes-Vlaamse duin, toentertyd, waaroor Gruwez skryf.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d