Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 March 202124 March 2021

Nuwe Bundel. Jeanette Ferreira (Samesteller): Laramie – ‘n Terugblik op Eugène N. Marais

Laramie – ‘n Terugblik op Eugène N. Marais

Jeanette Ferreira (Samesteller)

 

 

 

Eugène N. Marais is in 2021 honderd en vyftig jaar gelede gebore en het vyf en tagtig jaar gelede aan eie hand gesterf. Hy het ’n breë terrein bestryk as prosaskrywer, digter, dramaturg, natuurkundige, hipnoterapeut, regsman en joernalis. Sy Versamelde werke het twee uitgawes beleef en ouer sowel as jonger lesers vind steeds daarby aanklank.

Laramie bevat bydraes deur eietydse skrywers in die vorm van prosa, poësie en essays uit die regte, natuurwetenskappe, sielkunde, filosofie en geskiedenis. Standaardafrikaans, Gariepafrikaans en Kaaps, selfs Nederlands, loop saam op Marais se spoor. Lof en meelewing maar ook fel kritiek bied ’n gebalanseerde kyk op hierdie geroemde, omstrede en tragiese figuur. Dit bevat iets vir almal.

“. . . ’n prikkelende, toeganklike bundel met ’n ryke verskeidenheid . . . fiksie en niefiksie en literêr gewigtig sowel as populêr. Dit is die ideale manier om die erf-lating van Eugène Marais lewend te hou en om selfs Marais-aanhangers verder te laat dink – krities én verbeeldingryk te laat dink oor hierdie belangrike literêre figuur. – Dr. Francois Smith, bekroonde skrywer en letterkundige.

Bydraes deur:

Martjie Bosman  Dominique Botha  Pierre Cronje  Thomas Deacon  Piet de Jager  Clinton V. du Plessis  Hans du Plessis  J.C.M.D. du Plessis  Erik Holm  Daniel Hugo  Johan Kruger  Johan Marais  Johann Lodewyk Marais  Jean Meiring  Johan Myburg  Chase Rhys  R.R. Ryger  Gerard Scharn  Carel van der Merwe  Christo van der Westhuizen  Ernst van Jaarsveld  Ben Viljoen  Cas Vos

 

[Minimal Press 2021]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe bundel. Marlise Joubert: disteltyd
Nuwe Bundel. Hans Pienaar: Seisoene op parool     →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. kinderkruistocht
  • Dylan Allen. Ma
  • Hendrik J. Botha. Vir Joan op sewentig.
  • Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)
  • Vers-en-klank: Joan Hambidge

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  2. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  3. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  4. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  5. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d