Skakel na resensie van “Liedjes/Liedjies” (Nachoem Wijnberg) soos vertaal deur Daniel Hugo

 

 

Nachoem M. Wijnberg – Liedjes / Liedjies (Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Imprimatur, 2021. ISBN: 978-0-620-95640-6

 

Uit die hoek van jou oog. Aweregs. Onverwags. So kan ‘n mens hierdie pakkende bundel van Nachoem M. Wijnberg beskryf. Liedjies heet dit en gepubliseer deur Imprimatur wat naam maak as ‘n belangrike uitgewershuis.

 

Lees Joan Hambidge se resensie van Liedjes/Liedjies op haar blog by die onderstaande skakel:

 

http://joanhambidge.blogspot.com/2021/12/resensie-nachoem-m-wijnberg.html

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*