Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 December 20227 December 2022

Nuwe Bundel. Willem de Swyger: Vissers van Woorde

 

 

Vissers van Woorde

Willem de Swyger

Vissers van Woorde is Willem de Swyger se debuutbundel, hoewel hy nie ‘n onbekende in die literêre bedryf is nie. Vissers van woorde bevat 60 gedigte en handel oor verskeie temas soos geloof, verlies, waardering vir sy ma, die liefde vir sy taal, Afrikaans en vele meer. Dié digbundel was vanjaar deel van die Woordfees op Stellenbosch as produksie, getiteld Onder woorde, met onder meer radio-omroepers Frieda van den Heever en Nic de Jager asook Glaskas-sanger, Deon Meiring.

Oor die outeur

Willem de Swyger is ’n voltydse regsgeleerde en ’n deeltydse sanger-liedjieskrywer wat saam met sy gesin in die Eikestad woon.
Hy was veertien jaar oud toe Koos du Plessis se musiek hom die eerste keer gevind en aangespreek het. “Koos se musiek was soos ’n helder lig wat vir my aangegaan het” sê Willem, “Daardie dag is ’n vlammetjie in my aangesteek wat sedertdien steeds brand.”
Met verloop van tyd het die woorde van Kerkorrel, Van Wyk Louw, Coenie de Villiers, Koos Kombuis en Lucas Maree hom ook gewys wat moontlik is in Afrikaans en ander skrywers soos Dylan, Cohen, Springsteen en Kristofferson het hom later verder geïnspireer.

 

[Minimal Press 2022. Formaat: Sagteband, 139 mm x 221 mm. 83 Bladsye.Prys: R280. ISBN: 978-1-77460-345-5]

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Joan Hambidge: Sanctum
Nuwe Bundel. Leon Strydom: mensig →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d