Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 May 2023

Nuwe Bundel. Leon Strydom: mensig

mensig

Leon Strydom

Omslag

Hierdie bundel bevat 34 verse van Leon Strydom wat in handskrifvorm nagelaat en getranskribeer is. Die gedigte is meestal in eenvoudige Afrikaans geskryf, dikwels speels, maar ook dubbelsinnig en dikwels kripties. Meer as een betekenismoontlikheid skuil in die kort verse wat wissel tussen slegs twee en ’n enkele keer net 13 reëls.

Oor die outeur

Leon Strydom het literatuurteorie aan die Universiteit van die Vrystaat gedoseer en het na sy aftrede ’n kunsgalery in George bestuur. Naas akademiese werk het hy ook twee digbundels gepubliseer: Geleentheidsverse (1973), waarvoor hy sowel die Ingrid Jonker- as die Eugène Maraisprys ontvang het, en LS. Hy is in 2020 aan Covid-verwante oorsake oorlede.

Imprimatur 2023. PRYS: R150.00 (BTW ingesluit). FORMAAT: 137 x 210 mm SAGTEBAND. AANTAL BLADSYE: 180. ISBN:         978-0-6397-6979-0

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Willem de Swyger: Vissers van Woorde
Nuwe Bundel. Piaf & Brel: Luisterryk! →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Weer eens
  • Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo
  • Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig
  • Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo
  • Jeanne Henning Els. vroegsomer

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  2. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  3. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  4. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  5. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d