Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 October 2026

Andrea Sieberhagen. Sterrewag

 

Foto 14  – Naghemel by SALT

https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678

 

Sterrewag

Vir N.P. van Wyk Louw

 

By Sutherland se sterrewag

hang helder hemelliggame

teen die uitspansel in die nag.

 

Dis dáár waar eensame aardlinge

op die klein en silwrige planeet,

deur swaartekrag gegrond,

hoopvol op blom-groot sterre wag.

 

Maar die gode weet:

in hul diepste wese, ondergrond,

ontkiem  ʼn donker plant

met reikwydte onverskillig uitgemeet.

 

Te laat

om die vervlegde rank

in die nanag-uur

te ontwortel óf te ontvlug.

 

Wanneer die hemelruim se sterretuin

vroegoggend in vergetelheid ingly

is al wat oorbly

weerlose wesens

deurweek van sterflikheid.

 

© Andrea Sieberhagen, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andrea Sieberhagen. Tolbos

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur
  • Hennie Meyer. WOU
  • Hennie Meyer. Ballade van die dose
  • Andrea Sieberhagen. Sterrewag

Nuutste kommentaar

  1. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  2. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

  3. Johan Anker on Joan Hambidge. Sheila Cussons2 October 2026

    Baie dankie vir hierdie bespreking! Ek is self n groot bewonderaar van Cussons en het elke Pinkstertyd haar gedigte met…

  4. Joan Hambidge on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)28 September 2026

    Dewald, dankie vir hierdie argivering. Die buitengewone kennis van die digter en literator is verbysterend.

  5. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d