Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 November 2026

Andrea Sieberhagen. Phelile indaba

 

Phelile indaba

Vir Eugéne Marais

 

In Waterberg dwaal hy

ontredderd

deur veld en vlei.

In die wye ruimte

is sy gedagtes immer swewend,

soos ʼn berghaan

van die hoogste krans.

 

Hy bid dat vrede hom sal soek

… en uiteindelik sal kry.

 

Elders vloei ʼn rivier wyd en diep.

ʼn Dowwe gedruis,

ʼn fluistering

soos ʼn vaagbekende droom.

Die donker stroom

wat wag.

Die donker stroom

wat smart versag.

 

By Pelindaba word duister wense waar

met die vonds van groter stilte daar.

 

Ons sal nie meer daaroor praat nie.

Ons drink galbitter wyn.

Ons sal nie meer daaroor praat nie.

Ons lag word ʼn sug van pyn.

 

Maar die een wat laaste lag

en daagliks

ook oor óns skouers loer

is Skoppensboer.

 

© Andrea Sieberhagen, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andrea Sieberhagen. Sterrewag

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Andrea Sieberhagen. Phelile indaba
  • Vertaling: “Naar het wit / Na die wit” (Marc Tritsmans, Vert. Daniel Hugo)
  • Dietloff van der Berg. Onbegrens
  • Joan Hambidge. Visconti: Death in Venice (1971)
  • Anton Döckel. Bloukopkoggelmander

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Andries Fourie & Carma Shaw. Heroïese Sonnettekrans – Openbaring10 November 2026

    Pragtige verse!

  2. Prof Melodie Labuschaigne on Nini Bennett-Moll. Die poëtika van towerspreuke8 November 2026

    Fassinerende oorsig, welgedaan!

  3. Linda on Ferdi Wheeler. Also spreek Spinoza4 November 2026

    Goed bewoord en mooi vloeiende gedig

  4. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch3 November 2026

    Hoe bring dit nou herinneringe terug. Dr Roelie van Huysteen was ons buurman en huisdokter op Stellenbosch toe ek 'n…

  5. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d