Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 October 2026

Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes

 

Foto 14 – Naghemel by SALT

https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ/photo/AF1QipOOiOhsmZsMpdRsbEH7HL_yyrLPl9vuGNBspioo?key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB

 

 

my vuurvliegie-gedagtes

 

bloudrukgedagtes van jou bekende woorde

vind nou hul windverwaaide spore

tussen die sterrespatsels

se kwashale

 

geen muur kan hier die gees se vlug beperk,

geen ballingskap hierdie lig verdraai

 

die hemelraam kaats

tot diep in my,

en ek sien die spieëlbeeld van my eie siel –

vry van die aardse huis-kluis

 

ek raak aan die vurige heelal

met vingers al soekend

na die goddelike

 

strelend is die serenade se eb en vloei,

boeiend die polsslag van elke hart;

verstrengeld word die vlees-gees

universeel gebind

 

tussen die ruimte van tyd

tot

eenvoud

gesnoei

 

© Pierce van Tonder, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Pierce van Tonder. granaat-gebed in die Karoo

1e kommentaar op “Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes”

  1. Anzé Bezuidenhout says:
    12 October 2026 at 16:47

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Anne-Marie Bartie. monoloog
  • Louis Esterhuizen. Herfsfragment
  • Louis Esterhuizen. Knikkerspel
  • Louis Esterhuizen. Nagwaak
  • Louis Esterhuizen. Myndorp: ’n jeugherinnering

Nuutste kommentaar

  1. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  2. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  4. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels12 October 2026

    Baie dankie Marietjie ek waardeer

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d