14 October 2026 Jeanne Henning Els. vroegsomer vroegsomer (vir N.P. van Wyk Louw) ek bring my brief op ‘n akkerblaar so groen en delikaat net om te laat weet die sonneblomme reik reeds hoog uit bo die velde hul arms na jou wintertuin © Jeanne Henning Els, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…