Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 October 2026

Koos de Wet. NP se gesprek uit glimlig

 

Foto: 28    Konkavuur

https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF

_W8H5UiKYUC9GMumigQ/photo/AF1QipPRBdobHscB_Z442hicjlXb0SwdPSkewzZ-1viU?ey=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB

 

NP se gesprek uit glimlig

               

ek roep na neo-blik

na gloeikool in my nasmeul

dit nie te mis nie

kry vir julle dromme

isiXhosakanne as dit moet

kap die bresse kunstig in

ars poёtica-skynings te vorm

selfs al blyk dit laat

sódat en ópdat ons in woorde

uit konkas skeppings maak

dat glimme hoog en helder

vonke tot in ons heiligdom sal peil

van komas konkas maak

déúrgedink en déúrgepraat

 

© Koos de Wet, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Koos de Wet. wesenlik

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Bernard Odendaal. Kaapse draai
  • Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)
  • Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)
  • Koos de Wet. NP se gesprek uit glimlig
  • Marius Crous. Vier gedigte

Nuutste kommentaar

  1. gert on Marius Crous. Vier gedigte21 October 2026

    mooi horisonne

  2. Gerda on Ferdi Wheeler. Die laaste reis16 October 2026

    Dis so mooi dit maak nogal seer.. Dankie!

  3. Gerda on Ferdi Wheeler. Die laaste reis16 October 2026

    Die is baie treffend..werklik en hartseer tegelyk... En dit bring angs.. Dankie daarvoor

  4. Jannie Pretorius on Louis Esterhuizen. Nagwaak16 October 2026

    Pragtig!

  5. Marieta McGrath on johan swanepoel. bloudruk15 October 2026

    Dis vir my treffend.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d