Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (45) Ellen Bryant Voigt. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Tom Dreyer. Mormeldier on-anders as otters waaroor ons vrek rinkinkers roeiend op hul rug soos stokkiesdraaiers met kos- pakkies in waspapier dieselfde vlambruin pels met stroke rooi en grys ofskoon dié marmot ‘n veer voel…