Smee deur Gerhard Barkhuizen. Turksvy Publikasies, 2021. Resensie: Stefan van Zyl Smee is die debuutdigbundel van die visuele kunstenaar en afgetrede sielkundige dr. Gerhard Barkhuizen. Die bundel is ʼn uitvloeisel van sy MA in Kreatiewe Skryfkuns wat hy in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad onder leiding van prof. Joan…
Tag: Gerhard Barkhuizen Smee
Nuwe Bundel. Gerhard Barkhuizen: Smee
Smee Gerhard Barkhuizen In sy debuut as digter ontgin die sielkundige en visuele kunstenaar Gerhard Barkhuizen (1956) onder meer die wisselwerking tussen woord en beeld. Net soos metaal kan woorde gesmelt, gegiet, gesmee en gesweis word om nuwe en verrassende vorms te skep. Die afgebeelde kunswerke in dié uitsonderlike bundel is almal…