Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hildegard Klein gedig

Hildegard Klein. Cochenille-liefde

23 May 202224 May 2022 By Versindaba

  Cochenille-liefde: Sy   My heer, u pronk met stertfilamente en weelderig vonkelende vlerke; dog my beskeie lyf sonder ornamente beskaam my sonder perke.     Cochenille-liefde: Hy   Begeerlik is u met u karmynrooi blos, ‘n huishen, rond en knus. As ek weg is, sal u onder u wol-karos steeds ons nimfies beskerm en…

Read More

Hildegard Klein. Kameeldoring en mier

13 April 202214 April 2022 By Versindaba

    Foto: Hildegard Klein   Kameeldoring en mier   Welkom, miersoldate, in die ruim basis van my dorings, pas-gemaak vir julle gerief! As julle tog net die ruspes wat so ‘n las is, soms die skrik op die lyf sal jaag, asseblief!   © Hildegard Klein, 2022  

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Marthé McLoud. Loutering
  • Pierce van Tonder. granaat-gebed in die Karoo
  • Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan
  • Koos de Wet. wesenlik
  • Amanda de Meillon. Karookind

Nuutste kommentaar

  1. DIETLOFF VAN DER BERG on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Baie dankie vir wat jy vir ons letterkunde doen en beteken Joan.

  2. Prof M Labuschaigne on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Puik onderhoud, welgedaan!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels7 October 2026

    Baie dankie Amanda ek waardeer jou saamlees en mooi kommentaar

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. die ontwortelde7 October 2026

    Hoe mooi is hierdie... ek is die doring wat die pad soek en droom van hande wat my ken Puik…

  5. Anzé Bezuidenhout on Amanda de Meillon. Karookind7 October 2026

    Puik gedoen en sielsmooi neergepen!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon