13 April 202214 April 2022 Hildegard Klein. Kameeldoring en mier Foto: Hildegard Klein Kameeldoring en mier Welkom, miersoldate, in die ruim basis van my dorings, pas-gemaak vir julle gerief! As julle tog net die ruspes wat so ‘n las is, soms die skrik op die lyf sal jaag, asseblief! © Hildegard Klein, 2022 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...