Javier Marias is die romansier wat ek op die oomblik die meeste bewonder en die graagste lees — veral sedert ek sy driedelige meesterstuk (en mees onlangse werk) Your Face Tomorrow gelees het. Laat gisteraand en vroeg vanoggend het ek ook uiteidelik A Heart So White klaar gelees. Nogeens ‘n meesterlike werk. Marias is die…