Grievable lives: Mournable bodies In hierdie uur van die groot Onrus staan ek by die piramides van Egipte in herinnering: gebalsemde lyke van konings en heiliges. Ook die Asteke bewaar in Mexiko hul godvrugtiges. En by ons tans? ‘n Tekort aan doodsertifikate, uitgestelde inentings, oorvol hospitale ventilatorloos. …
