Posts Tagged ‘lisma van Zyl haikoe’

Elisma van Zyl. Jou vrou

Wednesday, August 11th, 2021

 

Jou Vrou

 

Met ‘n wintershart

dit in die somer geplant

my boompie vir jou

 

© Elisma van Zyl, 2021