Nuwe vrese Willem S van der Merwe Die ontnugtering en nostalgie van die middeljare word hier in alle erns met humor en trefsekere taalgevoel verwoord. Die gedigte is ryk aan intertekstualiteit en slim woordspeling, vars en toeganklik vir alle oopkop lesers. Ou vrese word besweer en nuwes sinies en liries besing. Van der Merwe is…