Weefsel van wond en wonder Tom Gouws gesels met Louis Esterhuizen oor sy bundel Stigmata. * Tom, van harte geluk met ‘n pronkbundel; persoonlik is ek van mening dat Stigmata as ‘n hoogtepunt in jou reeds indrukwekkende oeuvre gereken gaan word. Die een aspek wat die leser van jou bundels telkens tref, is…