Net soos dit die geval is met Tomaž Šalamun, is dit haas onmoontlik om tussen die rykdom van die Suid-Koreaanse digter Ko Un se beskikbare werke in Engelse vertaling te kies; ook vanweë sy statuur en reputasie as geoormerkte Nobel-pryswenner. En natuurlik pragtig deur die onderskeie uitgewers geproduseer. Twee publikasies is egter The Three Way…