Hennie Meyer. Digter met vuurhoutjie

oorloë 1oorloë 2 oorloë 3

oorloë en gerugte van oorloë


weerlig!DIE DONKER DONDER!gil

hel hael

reën neer

een nee

tweemeer

gansenal

angs

v

a

l


bome op blomme


ek yl lyke

vragte grafte


die blaai bloei

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Hennie Meyer. Digter met vuurhoutjie”

  1. Lewies Botha :

    lig giggellag glim lag gal ligte liga gil
    voorafgaande ent met -ment

    ten minste nimmer meer re emendeer reeds einste rem min der ment
    op die ent -end
    rym emmer merrem meer-min

    in ligte laaie
    glim mende
    glimmer blaaie

    brand setels letsels slet els b’nard
    letters set ters teler (s) tel
    brand reste

    splinter vuur vonk sprankel
    hout tou
    tjie
    ei(j)ts a
    ‘n sprankie ‘n vonkie?

  •