Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 August 20106 September 2013

Desmond Painter. ‘n Ontroerende skildery

Vanmiddag, onderweg na Trafalgar Square, het ek sommer op ingewing by die National Portrait Gallery ingeloer. Een van die uitstallings, finaliste in en wenners van die BP Annual Portrait Awards, het interessant gelyk, en ek het bietjie gedwaal. Soms lei die toeval ‘n mens na presies die regte plekke. Die 2010 wenner van hierdie toekenning is een van die mees onthutsende, emosioneel uitdagende en ontroerende kunswerke wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Die skilder is Daphne Todd, en die werk is getiteld “Last Portrait of Mother”. En sy bedoel dit letterlik. Haar ma het voor haar onlangse afsterwe, op die ouderdom van 100, ingestem daartoe dat Todd haar lyk sou skilder. En dit is wat ons sien: ‘n portret van Todd se moeder se lyk pas na haar dood. Dit klink dalk grimmig en voyeuristies, maar ek dink nie dit is nie. Die reproduksie hieronder het nie dieselfde impak as die oorspronklike nie, maar dit gee julle darem ‘n idee. Haar moeder se liggaam is weerloos en amper deursigtig, op plekke is haar kleur die van die lakens — asof sy stadig verdwyn. Soos water uit die kraan, om Breyten Breytenbach aan te haal. Die swart gedeeltes is nie deel van die skildery nie. Die raam is nie reghoekig nie, asof die skilder wil wys dat sy letterlik buite die grense van representasie beweeg om haar dooie moeder te skilder. Wat is “reverence” nou weer in Afrikaans? Dit is die woord wat by my opgekom het. (Jammer vir die oorhaastige prosa: ek het net 5 minute op die internet oor…)

Daphne Todd, Last Portrait of Mother

  

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

1e kommentaar op “Desmond Painter. ‘n Ontroerende skildery”

  1. Heilna du Plooy says:
    21 November 2012 at 19:00

    Inderdaad ‘n merkwaardige skildery.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d