Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 January 201121 January 2011

Carina Stander (3)

 

Fotobeeld

Lees gedigte deur Carina Stander

Album 1, 2, 3, 4

Op Llandudno, waar sy & Gerrit in 'n "jakkalsgat" woon.
Op Llandudno, waar sy 'n ruk lank in 'n "jakkalsgat" gewoon het.
Transkei. Leer om weer oor rotsskeure te spring 'n maand na huisbraak en aanval in Kaapstad. 2004
Transkei. Leer om weer oor rotsskeure te spring . 2004 ('n Maand na die huisbraak en aanval in Kaapstad).

 

Hier saam met Prof Joan Hambidge op haar 50ste verjaarsdag. Agter van l. na r. : Carina, Lou-Ann Stone, Martina Klopper en Fourie Botha, almal studente in Kreatiewe Skryfwerk by UCT. 2005
Hier saam met Prof Joan Hambidge op haar 50ste verjaarsdag. Agter van l. na r. : Carina, Lou-Ann Stone, Martina Klopper en Fourie Botha, almal studente in Kreatiewe Skryfwerk by UCT. 2005
Op 'n roeiboot in die Amasone vloedbos (in Suid-Amerika) op haar 29ste verjaarsdag.
Op 'n roeiboot in die Amasone vloedbos. Suid-Amerika was die energie agter haar 2de digbundel, woud van nege en negentig vlerke.
Gerrit en Carina op Tafelberg. 'n Paar ure swanger met hulle eersteling.
Op Tafelberg saam met Gerrit. Enkele ure nadat Carina gehoor het sy is swanger.

 

Met die geboorte van Carina & Gerrit se seun, Aden, op 28 Augustus 2007.
Met die geboorte van hulle seun, Aden, op 28 Augustus 2007.
Carina, 30 jr oud, en klein Aden drie weke oud.
Carina, 30 jr oud, en klein Aden drie weke oud.
Saam met Aden, 3 maande oud.
Saam met Aden, 3 maande oud.

 

In 2008 in Hawaii vir werk. Hier stap Carina in 'n vulkaankrater met lawarots.
In 2008 in Hawaii vir werk. Hier stap Carina in 'n vulkaankrater met lawarots.

Na Album 4

 

Kopiereg © 2010 Carina Stander  (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Carina Stander (4)

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise

Nuutste bydraes

  • Wat lees jy? Living the ultimate carnivore lifestyle (Hendrik Marais)
  • Ferdi Wheeler. Remissie
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges
  • Miel Vanstreels. Siekebesoek
  • Digtersprofiel: Fransi Nieuwoudt

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  2. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  3. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  5. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d