Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 February 201126 January 2018

Marlise Joubert (3)

Fotobeeld

Lees gedigte deur Marlise Joubert

Album 1, 2, 3, 4

Foto geneem tydens die Poësiekring (die bidure) in Pretoria
Foto geneem tydens die Poësiekring (Die sogenaamde Bidure) in Pretoria, 1967)
Saam met dramaturg & uitgewer Bartho Smit, tydens die viering van die debuutbundel in 1971.
Saam met dramaturg & uitgewer Bartho Smit, tydens die viering van debuutbundel in 1971. Bartho word ‘n lewenslange vriend tot met sy afsterwe.
Saam met Chris Barnard tydens 'n vergadering van die letterkundige tydskrif Kol waarin eerste verse verskykn het. 1969.
Saam met Chris Barnard tydens ‘n vergadering van die letterkundige tydskrif Kol waarin eerste verse gepubliseer is, Johannesburg.
Met die verskyning van Domus, die 2de digbundel, in 1973
Met die verskyning van Domus, die 2de digbundel, in 1973
Op Onrus se strand
Op Onrus se strand. 1974
'n Kuier saam met Marjorie Wallace op Vermont, Onrus
Kuier saam met Marjorie Wallace op Vermont, Onrus.
Personeel by Kunsdept. US 1985. Marlise links agter. Timo Smuts langsaan en Ingrid Winterbach sit voor in die middel.
Personeel by Kunsdept. US 1985. Marlise links agter. Timo Smuts langsaan en Ingrid Winterbach sit voor in die middel.
Saam met seun Pierre
Saam met seun, Pierre van Vuuren, 5jr oud. Warmbad 1976
60ste verjaarsdag. Hier saam met Pierre op boot in die Waterfront.
‘n Verjaarsdag-viering. Hier saam met Pierre op ‘n boot in die Waterfront. 17 Desember.
Saam met dogter Marcelle in Westville,1979
Saam met dogter, Marcelle Olivier, in Westville,1979. Foto geneem deur die koerant Tempo, na die verskyning van haar roman Klipkus.
Saam met Marcelle by haar gradeplegtigheid in Oxford, Engeland. 2006
Saam met Marcelle by haar gradeplegtigheid in Oxford, Engeland. 2006
Vang graag vis.
Vang graag vis. Hier op Infanta.
Die beste tydverdryf.
Skaakspeel – die beste tydverdryf.

Op 'n herbesoek aan die waterval uit die jeugjare in die Waterberge.

Na Album 4

Kopiereg © 2010 Marlise Joubert  (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Marlise Joubert (4)

3e gedagtes oor “Marlise Joubert (3)”

  1. Carina Stander says:
    3 February 2011 at 17:41

    dankie met ‘n knipoog, lewies!

    Reply
  2. Lewies Botha says:
    3 February 2011 at 10:09

    @ Carina en Marlise
    My vrou beskuldig my altyd speels oor my “roving eye”, maar ek moet dit darem sê dat julle skoonheid veel verder strek as net julle wonderlike verse. (dis nou in die looks department ne)

    Reply
  3. Carina Stander says:
    3 February 2011 at 09:51

    Marlise, die foto van jou met die verskyning van Domus in 1973 is verruklik. Ek onthou ‘n soortgelyke foto van jou (dalk dieselfde een?) wat in ons voorgeskrewe digbundel van st 7 (die titel ontgaan my nou)verskyn het.Ook die foto van jou as jong ma met Pierre op die skoot het ‘n tydlose beauty.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Dylan Allen. Ma
  • Hendrik J. Botha. Vir Joan op sewentig.
  • Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)
  • Vers-en-klank: Joan Hambidge
  • Gerard Scharn. het boek job herzien

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  2. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  3. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  4. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  5. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d