Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 June 2011

Andries Bezuidenhout. Lloyd Ross se film oor landskapskilder Walter Meyer

ʼn Kort dokumentêre film deur Lloyd Ross oor die werk van Walter Meyer is nou op YouTube beskikbaar. Mooi musiek. Oor die film skryf Lloyd:

“This is the first film I made. In 1995 I’d just bought my first cam, a Sony VX1000 and went and hung out with Walter Meyer for a week at his home in Bethulie, Free State. With no schooling, I wanted to see how difficult it was to make a film, doing everything myself, including the music. Interviews with Ivor Powell, Kendell Geers and Ricky Burnett were shot in Johannesburg, those of Robert Weinek and Wayne Barker in Cape Town.” Die persoon by die Voortrekkermonument is Lise van der Watt.

Gaan kyk gerus hier. (Dankie aan Harry Kalmer vir die skakel.)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Brokke in die collage van afstand en aanwesigheid [1]
Andries Bezuidenhout. Skildery in reaksie op ʼn skildery →

2e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Lloyd Ross se film oor landskapskilder Walter Meyer”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    27 June 2011 at 13:10

    Marlise, ek het haar (Pauline) ‘n rukkie gelede by die Aasvoëlklub in Bloemfontein raakgeloop en ‘n katalogus van haar laaste uitstalling gekry. Donker! (Ek voel amper skuldig om te reageer hier, want al die merkwerk hou my weg van boekwinkels met digbundels. Ek moet nog jou nuwe bundel aanskaf – ook Jasper van Zyl en soveel ander! Ek voel agtergeblewe.)

    Reply
  2. Marlise says:
    27 June 2011 at 08:35

    ‘n Wonderlike filmpie, inderdaad, Andries! As jy ook iets raakloop oor Pauline Gutter, laat weet.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d