Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 July 201315 July 2013

Louis Esterhuizen. CA Conrad oor terloopse medemenslikheid

 

‘n Interessante digter is die Amerikaanse digter CA Conrad (foto) inderdaad. Daarom verbaas dit nie dat ooteoote in hul 45ste aflewering van die Vertaallab besluit het om op dié veelkleurige fenomeen te fokus aan die hand van Conrad se biografiese essay getiteld Unknown duration of fear.

Maar eers, ietsie oor Conrad. Volgens die lewenskets op sy weblog, die volgende:  “(I am) the son of white trash asphyxiation, my childhood included selling cut flowers along the highway for my mother and helping her shoplift. I am the author of several books of poetry, and I am a 2011 PEW Fellow, a 2012 UCROSS Fellow, and a 2013 BANFF Fellow. I am also a 2012 and 2013 visiting faculty member for the Summer Writing Program of the Jack Kerouac School of Disembodied Poetics at Naropa University.” Die “several books” waarna hy verwys is inderdaad vyf digbundels, met as die mees onlangse die bundel A Beautiful Marsupial Afternoon (Wave Books, 2012).  ‘n Vorige publikasie, The Book of Frank (eweneens Wave Books), is reeds vertaal in Duits, Spaans en  dan pas ook in Sweeds.

Nietemin, sy essay op ooteoote handel oor die per abuise kontak tussen vreemdelinge en die terloopse, selfs ongevraagde intimiteit  wat dit tot gevolg kan hê. So beskryf hy die situasie tydens ‘n agtuurlange vlug waartydens hy besin oor die man wat langs hom in die vliegtuig sit en slaap: “People he loved knew him in the past, and would know him again in the future.  In the present he slouched against me and none of his loved ones were there to see him breathing the smaller breaths of a body taking down to rest.  No matter how many human beings are born to push plants and animals off the planet, we only permit touching strangers in a few locations:  crowded subways, buses, airplanes.  You do not touch a stranger at the checkout counter, unless it’s an accident, and then you apologize, sorry, say sorry.  You cannot touch a stranger at the restaurant.  You are not going to hold the stranger’s hand while they cut meat because you will be called insane and asked to leave.”

Dié ervaring het aanleiding gegee tot die ontroerende gedig hieronder. (Kliek op die gedig om dit te vergroot indien dit nie reg wys op jou skerm nie.) 

Maar ai, hoe skrams (en voorwaardelik) is ons medemenslikheid nie op die beste van tye nie …

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d