Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 February 201615 August 2017

De Waal Venter. L’apres midi d’un faune sans cellulaire

L’apres midi d’un faune sans cellulaire

 

Dit kan kinders wees,

die stemme van kinders

êrens tussen die bome.

Vlieënde insekte

met indrukwekkende name

flits deur ligtonnels

wat afgebeur het

deur die takke.

’n Skaterlag,

of is dit angs, woede of pyn?

Dit kan kinders wees,

ek glo nie dit is voëls

wat een van die menstale probeer praat nie.

 

Hier is iets vol kleur:

pienk met ’n paar hartjies daarop –

’n selfoon-sakkie.

Watter nut het ’n selfoon-sakkie

sonder ’n selfoon?

Wat is die nut van ’n selfoon

sonder ’n kind?

 

Daardie klanke

kan kinders wees

wat onsiende

deur die bome loop,

en praat met hulle vriende

ver weg in die stad.

 

Is die kinders

hier

of is hulle daar?

 

 

(© De Waal Venter / 2016)

….

 

 

L’apres midi d’un faune

 

Mallarmé

 

(Eerste reëls)

 

Ces nymphes, je les veux perpétuer.

-Si clair,

Leur incarnat léger, qu’il voltige dans l’air

Assoupi de sommeils touffus.

-Aimai-je un rêve ?

 

Namiddag van ’n faun

 

Hierdie meisies, ek wil hê hulle moet bly.

– So helder

hulle liggame so lig, dit lyk of hulle dans

in die loom somerlug.

Is ek verlief op ’n droom?

 

[Uit Frans vertaal deur De Waal Venter]

 

………..

Jonathan Gunnell skryf die volgende oor Mallarmé se gedig en Debussy se musiek:

While the form of both the poem (110 lines) and the Prélude (110 measures) are completely arguable, most can agree that both were written in an “arch-form” with a forward progression towards the middle of the piece at the climax and a downward motion to the end. Mallarmé’s poem begins in a dreamlike confused state of waking and gradually moves to a much more conscious and confident state before returning to a drowsy confused state again.  By studying the motifs, rhythms, and dynamics of Debussy’s Prélude, we can make the same assumption as to the form.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← G.Brits. De Waal Venter, digter: ‘n Waardering, 2007 – 2015
De Waal Venter. Karl Jung ervaar sy psige as ’n seekoei. →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. kinderkruistocht
  • Dylan Allen. Ma
  • Hendrik J. Botha. Vir Joan op sewentig.
  • Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)
  • Vers-en-klank: Joan Hambidge

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  2. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  3. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  4. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  5. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d