Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 April 201623 January 2020

Nuuswekker. David Morley wen die Ted Hughes prys vir nuwe werk

ecologist-david-morley-you-tube

David Morley (foto), is ‘n ekoloog wat ‘n grensverskuiwende studie gedoen het oor die impak van suurreën op die Lake District in Engeland. Maar hy is ook ‘n digter. En so is dit enkele dae gelede bekend gemaak dat sy bundel The Invisible Gift: Selected Poems vanjaar se wenner is van die Ted Hughes-prys vir nuwe werk in die digkuns. Die prys beloop £5,000 en is deur die Britse Poet Laureate,  Carol Ann Duffy, ingestel. Die prysgeld word geneem uit as honorarium as Poet Laureate.

Volgens die Independent se berig, wissel die fokus van Morley se gedigte van die Romeinse geskiedenis en verhale tot politiese allegorie in ‘n gedigte “which evokes the enchantment and truth of the natural world and our place in it.”

Die beoordeelaars het die volgende in hul commendatio te sê gehad: “The Invisible Gift was like opening a box of fireworks; something theatrical happens when you open its pages, and a curtain is raised on a tradition that has been overlooked. In these poems, David Morley switches forms and registers to reveal the versatility of the voices and the liveliness of the Romani culture, arguing for a tradition which has been invisible and silent. Ted Hughes wrote about the natural magical and mythical world; The Invisible Gift is a natural successor.”

Nou ja, toe. Vir jou leesplesier volg een van David Morley se gedigte.

Worlds

It is pleasant as I have done today to stand
… and notice the objects around us

‘There is nothing in books on this’, cries Clare.
‘I do not read, brother’, states Wisdom smiling,
‘for I will not bother with Mystery.
Worlds move underfoot. Where lives Poetry?
Look’, hums Wisdom Smith, ‘in the inner domes
of ghost orchids – how the buzzing rhymers
read light with their tongues; or in this anthill –
nameless draughtsmen crafting low rooms, drawing
no fame – except the ravening yaffle,
or fledgy starlings bathing in their crawl.
I see these worlds – lit worlds. I live by them’.
The wood-ants sting. John Clare shifts foot to foot:
‘I did not know you gave me any thought’.
‘This? All this – is nothing, John’, laughs Wisdom.

 

© David Morley (Uit: The Gypsy and The Poet)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

1e kommentaar op “Nuuswekker. David Morley wen die Ted Hughes prys vir nuwe werk”

  1. Maria says:
    5 April 2016 at 20:42

    Klink na ‘n heerlike digter – om lig te lees met die tong!!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d