Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 March 2020

Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels

Breyten Breytenbach: Vertaling uit Afrikaans in Engels. Vert. deur Ampie Coetzee.

 

when you let the mother-tongue

 

when you let the mother-tongue

wither in my mouth

you take away the world

darken my memory

causing me as a stranger

and without an own pair of shoes

to suffer the future

which I cannot mould anymore

but only interpret

and not penetrate

 

when you take the language

away from me

you rip my heart from my dreams

to replace it

with oral antics

of a tongue that can only

do the blind work of ants

 

when you file me as mere number of the masses

like a caged-in parrot

peck-pecking at his mirror

you make me an orphan

in the empty house of my fathers

without language to reflect my absence

 

(From: op weg na kû , p. 118. Human & Rousseau, 2019.)

 

 

 

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels
Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels. →

4e gedagtes oor “Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels”

  1. Waldemar Gouws says:
    20 March 2020 at 20:47

    Sou Afrikaans dan hierbo vir Breyten Breytenbach as genealogiese spieël kon dien indien die implisiete abortering nie die natuurlike gang/volgorde van ons taal kom kortwiek het nie? Mimesis teen die kwik?

    Reply
  2. Bester Meyer says:
    20 March 2020 at 04:04

    Ek dink die vertaling is briljant. En dankie. Vir my werk ‘reflect’ in die laaste lyn, en vind dit aansluiting by, na wat vertaal is: ‘peck-pecking at his mirror’. Die ‘reflect’ en die ‘mirror’ loop mooi saam. Dankie dis mooi om dit in Engels ook te lees.

    Reply
  3. Waldemar Gouws says:
    19 March 2020 at 19:49

    Beste dr. Coetzee, ek wonder of die vertaling van die heel laaste reël: “sonder taal om my afwesigheid weer te gee” nie eerder van “represent” of dalk van “portray” gebruik moet maak nie, in plaas van u keuse van “reflect” vir die idee om ‘n weergawe te gee.

    Groete

    Waldemar

    Reply
  4. Louis Pienaar says:
    19 March 2020 at 15:58

    ‘n Uitstekende vertaling!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Doeblet
  • Marthé McLoud. Geskil
  • Dylan Allen. 1984
  • PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2026
  • Nuwe Bundel. Chestlyn Draghoender: OM TE LET GO

Nuutste kommentaar

  1. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  2. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  3. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  4. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  5. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d