Sg.
tot niet
is die misterie van digters
dalk oorleef die ingetoë sestigers
die vlytige kanon van die Facebook-kliek
Kontantkoei
koeëlrond soos die aarde
bewei die kontantkoei
ons bloutjie
en die firmament
se vliesdun wand
herkou die kloutjie
© Christo van der Westhuizen, 2020