Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
8 December 20208 December 2020

Nuwe bundel. Bester Meyer: die Testament 

Bester Meyer 

die Testament 

Omslag

Daar is nou, soos nog nooit tevore nie, ʼn uitnodiging in die gesig van die tye om saam te staan as wêreldburgers. Dié uitnodiging kom ontbloot homself in verskeie gedaantes en die huidige maskerade is seker maar die mees gepaste voorbeeld op almal se lippe. die Testament is ʼn oproep om die uitnodiging te aanvaar.

Die verse poog om oortuiging daar te stel. Om verder te soek as wat die rigtingwysers van vandag ons toelaat. Die padkaart van dit wat ons is, is, alvorens ons ʼn verskil kan maak, ʼn reis na binne. Camus praat van ʼn metafisiese revolusie. die Testament probeer daardie spoor volg. Soms is dit dan ook uiteraard nodig om weer die ritme van gister te volg; die aflosstokkie van onthou aan te gee. As sulks maak die skrywer gebruik van interaktiewe intertekstuele samespel om ʼn soort samehorigheid daar te stel

Te midde van kunsmatige intelligensie en die huidige inperkingsmaatreëls, asook die gevolge dáárvan, is dit wat in die Testament verwoord word ʼn herlewing van die eksistensieel nihilistiese beskouing van ʼn paar dekades gelede. En die vraag, op almal se lippe, bly steeds: (en) die kind is nie dood nie?

die Testament is an open invitation to find a better tomorrow. Are you liberated enough to be free?

Man is born free but he is everywhere in chains. – Jean-Jacques Rosseau

Man was fashioned in His likeliness, but soon dwelled to the outer regions of loneliness. It is time to break the chains and travel back to the source. The route is known to the heart, but what about your mind? die Testament is a rebel song for the nameless listener.

 

Oor die outeur

Bester Meyer is in Alberton gebore. Hy studeer regte by RAU, en word daarna prokureur by ʼn firma in Kaapstad wat destyds opgetree het as Nelson Mandela se regsverteenwoordiger. Bester het hom voorheen toegelê op musiek, en neem ʼn kortspeler op saam met musikant, Albert Frost, met van sy eie komposisies: Ontmoet jou onder ’n Harvest Moon (2010). Die oorblyfsel van Magmoed Darwiesj (se woorde/siel) soos lewe gegee deur Breyten Breytenbach in Oorblysel/Voice over het ʼn groot impak op die digter en hy begin, in aanloop tot die Testament, van Darwiesj se werk in Afrikaans vertaal. Die vertalings sal eersdaags deur dieselfde uitgewer die lig sien. die Testament is die digter se debuutbundel, en hy werk tans aan ʼn Engelse herskrywing dáárvan: Rebel Song.

 

[Naledi 2020. Prys: R240.00. Formaat: 213mm x 137mm, sagteband. ISBN: 978-1-928518-63-1]

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Bester Meyer. Voëls se Lewensmiddele?
Nuwe bundel. Churchil Naudé: Drol innie drinkwater →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d