Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 February 202129 March 2021

Mont du Toit Kwatrynprojek: Die lewe is net vier reëls lank

 

 

 

  1. Inskrywings word vir ‘n kwatrynwedstryd ingewag.

 

  1. Inskrywings moet laastens teen 30 April 2021 voorgelê word, per e-pos aan taljard.marlies@gmail.com

Versindaba behou die reg voor om te besluit of ‘n kwatryn gepubliseer word of nie. Kwatryne wat nie aan alle vereistes voldoen nie, sal gediskwalifiseer word. Alle kwatryne wat aan die vereistes wat gestel word, voldoen, sal vir pryse in aanmerking kom.

 

  1. Die kwatryn moet in die Persiese styl wees en op Afrikaans.

 

  1. Kwatryne moet handel oor, of verwys na, die druif, die wingerd of wyn – én ook na die teenswoordige pandemie of pes.

 

  1. Inskrywings sal beoordeel word deur ‘n paneel van drie kundiges deur Versindaba benoem. Die paneel se besluit is finaal. Kwatryne sal anoniem geplaas word ter wille van objektiewe beoordeling. Na afloop van die wedstryd sal digters se name wel by hulle kwatryne gepubliseer word.

 

  1. Die beste kwatryn, na oordeel van die paneel, word met ‘n prys van R2 500,00 bekroon, die naasbeste, R1 500,00 en die derde beste, R750,00.

 

  1. Deur hul deelname aan die wedstryd, stem inskrywers toe dat ingeskrewe kwatryne (hetsy bekroon of nie) deur Mont du Toit Kelder op ‘n agter-etiket van sy wyn gebruik kan word, met vermelding van die digter se naam. (Ter verduideliking, Mont du Toit het sedert die 1998 oesjaar elke jaar ‘n gedig of kwatryn op die agter-etiket van sy vlagskipwyn laat druk. ‘n Ander gedig word elke oesjaar gebruik. Die gedig word nie gebruik ter aanprysing van die wyn in die bottel nie, maar ter wille van die Afrikaanse digkuns en taal.)

 

  1. ‘n Digter wie se kwatryn gebruik word, ontvang van die betrokke oesjaar ses bottels van die wyn waarop die kwatryn verskyn. Dit word verniet aan die digter op enige plek in Suid-Afrika (deur ‘n koerier bereikbaar) afgelewer.

 

  1. Die bottel waarop die kwatryn verskyn, sal nie noodwendig van die 2020 of 2021 oesjaar wees nie.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d