Kwatrynkompetisie (7&8)
(7)
rooi wyn, witwyn, sterkwyn
grendeltyd, illegal wyn, stoomtrein
sigaretlong, vloek tong
twintig-twintig se samesyn
*
(8)
druifkorrels bars uit hul vel
soos wyndruppels die dae tel
van ‘n goeie rooi of rose
om die mens se kwel reg te stel
© Stef Cupido, 2021