Kwatrynkompetisie (25)
grendeltyd maar daar’s net geen druppel wyn
bedel by broer bring vyf bottels virrie pyn
mooi gemeet haal ons die gegrendelde end
van toe word geslaap op bokse vol goue skyn
© Helize van Vuuren, 2021
Kwatrynkompetisie (25)
grendeltyd maar daar’s net geen druppel wyn bedel by broer bring vyf bottels virrie pyn mooi gemeet haal ons die gegrendelde end van toe word geslaap op bokse vol goue skyn
© Helize van Vuuren, 2021
Tags: Helize van Vuuren kwatryn Wednesday, March 3rd, 2021 | Gedigte, Kompetisies. Both comments and pings are currently closed. ![]() Comments are closed. |
|