9 March 202111 May 2021 Kwatrynwedstryd (37) Begrip smoor in die vlak asem van kwarantyn; eie wil flerts vlug in dié Getsemane-pyn. Sal gedagtenis na buite kan rank en bot wyl die oesjaar se druif verskrompel tot rosyn? © Mari van den Berg, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…