24 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (56) Al oes ons by Mara net aalwyn en roes die (wingerd)pes ons welsyn, vergis die molmhout van rympies die bitter sap tot taalwyn. © Ilse van Staden, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Pittig!