26 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (61) Die raas van die wêreld verdof en ons maak mekaar weer die hof my asem verslaan as die maanlig taan teen jou lyf soos wingerd en stof Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…