28 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (69) pandemie, massahisterie skree luid; van noord, oos, wes en ook verder as suid drink ons nou die gepreserveerde druif sommer direk uit die wynbottel uit © Anzé Bezuidenhout, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Mag die afleweringswaens nimmereindigend by jou langs gaan – lanklaas het ek so lekker gelag. In die kol, in die hol van die vat. Reply
Baie dankie Anna, ek waardeer jou uit my hart, bly jy het die kwatryn geniet
Mag die afleweringswaens nimmereindigend by jou langs gaan – lanklaas het ek so lekker gelag. In die kol, in die hol van die vat.