Kwatrynkompetisie (70)
Kovid, ko-habitat, onvermydelik saam, gedeelde bestaan
gesteelde lewe, wet van mede en perse. Maar vriende, hef aan,
laat ons skink uit die son, uit die druif, kom ons klink ‘n glas
en vergeet nie ons vrolike liedere nie, kom ons sing ons viva la vida’s!
© Nicolaas Geldenhuys, 2021