Kwatrynkompetisie (82)

 

Reisplan

 

Is dit die pad na Langverwacht?

Of kronkel dit na Nooitgedacht?

Of is die toer vir my beplan

Van Zuurbekom na Verneukpan?

 

 © Wena Maartens, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.