1 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (84) Neus-in-die-glas ruik donkerpers die druif, Wellington-grond die geur wat daar stuif: Hawequa-skadu oor Merlotstam maak grendeltyd ‘n fluweelsagte duif. © Helize Janse van Vuuren, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…