Kwatrynkompetisie (87)

 

Segetog

 

Homerus skryf: “We sacked the city and destroyed the race!”

Wim (met Afrikaanse van) wil hoër styg

innie dorp van Van der Stel (vol Afrikaanse digters en vol wyn),

het hy ook Die Taal as brandsiek-Kouwitvirus uitgewys…

 

© Lizzie Jantjies, 2021

 

https://www.youtube.com/watch?v=x5nJxNnnd9E

 

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.