13 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (115) Chanson Skink woorde, lief, uit die bokaal, dat ons mekaar besing in taal – geïsoleer, verskans teen nood, sing ons van laafnis, atonaal. © Alwyn Roux, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…