Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 April 2021

Ontlaering: Die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes

 

ONTLAERING

Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes

 

PROGRAM

DONDERDAG 29 APRIL 2021

 

9:00 – 10:30    Verwelkoming: Janien Linde

HOOFREDE: Antjie Krog (Letterkunde)

 

10:30 – 12:00  SESSIE 1

CHRONOTOPIE, PLEK EN BELIGGAMING

Voorsitter: Bibi Burger

 

Afrofuturisme in Stof

– Jerome Coetzee

Die Skrif Is Aan Die Muur – ’n Liggaamlike Ruimte om Terug te Praat

– Kanya Viljoen

Plekpoëtiese beskouings: Die Vrystaat en Gilbert Gibson

– Ignatius Botes

 

12:00 – 13:00  Middagete

 

13:00 – 14:00  PANEELBESPREKING: TAALKUNDE

“Afrikaanse taalonderrig te midde van ’n pandemie – Ontsluit

geslote grense dalk nuwe onderrigruimtes?”

– Adri Breed (gespreksleier), Marius Swart, Shirmoney Rhode,

Timothy Colleman, Jolyn Phillips

14:00 – 16:00  SESSIE 2

STANDAARDISERING, VARIASIE EN TRANSFORMASIE IN DIE KLASKAMER

Voorsitter: Mathilda Smit

 

Standaardisering as ’n produk van die tydsgees

– Sulene Pilon en Gerhard van Huyssteen

Die potensiaal van betrokke poësie om ’n sensitiwiteit vir taalvariasie en -ideologie by voorgraadse studente te kweek

– Janien Linde en Johanita Kirsten

Die pedagogiese potensiaal van ’n plekspesifieke stap- en kreatiewe skryf-werskwinkel

– Bibi Burger

Transformering van letterkundetekste

– Alta Vos

 

16:00 – 17:00  HOOFREDE: ANDRIES COETZEE (Taalkunde)

Afsluiting: Earl Basson

 

VRYDAG 30 APRIL 2021

 

10:00 – 11:00  HOOFREDE: MICHAEL LE CORDEUR (Pedagogiek)

Voorsitter: Earl Basson

11:00 – 12:30  SESSIE 3

VERTELLERS: STORIES EN PLEKKE

Voorsitter: Janien Linde

 

“connected in Berlyn” (Antjie Krog). GESOEK: spoorsnyers

– Maria Snyman

Met die oog op gister, vandag en more: Die Afrikaanse versdrama in die visier, met spesifieke verwysing na Antjie Krog

– Mathilda Smit

Nataniël en sy stories

– Hardus Ludick

12:30 – 13:30  Middagete

 

13:30 – 14:30  PANEELBESPREKING: LETTERKUNDE

“Die onderrig van Afrikaanse letterkunde hier en elders”

– Marena Lotriet (gespreksleier), Yves Tjoen, Marni Bonthuys, Ronelda Kamfer

 

14:30 – 15:30  Poëtiese wortels

– Pieter Odendaal en Lynthia Julius

Voorsitter: Mathilda Smit

 

15:30 – 16:00  Bedankings en afsluiting: Die Ontlaeringspan

 

Doen by die volgende skakel aansoek om die besprekings aanlyn by te woon:

 

https://forms.gle/Fw6FEdccTkTmKG7d8

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Pierce van Tonder. Drumpel
  • taki du plessis. NPvWL
  • taki du plessis.  Sonnet vir NP
  • Margaret Cordier-Biermann. My land het nou geword
  • AVBOB Persverklaring: Wenners van AVBOB Poësiekompetisie

Nuutste kommentaar

  1. Johan Anker on Joan Hambidge. Sheila Cussons2 October 2026

    Baie dankie vir hierdie bespreking! Ek is self n groot bewonderaar van Cussons en het elke Pinkstertyd haar gedigte met…

  2. Joan Hambidge on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)28 September 2026

    Dewald, dankie vir hierdie argivering. Die buitengewone kennis van die digter en literator is verbysterend.

  3. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  4. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  5. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d