Kwatrynkompetisie (119)

 

om kind te wees, ’n weeskind tengerfyn

sy grif haar stokkiesprent op my kwatryn

sal tyd haar beeldjie kan beskut … haar toe kan vou

tot ek haar knus mag vind in glinsterwyn

 

© Ollie Olwagen, 2021

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*