23 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (131) Bruilof Kalkoentjie trippel dwarslyf deur die wingerdbos, trap alsó-alsó … trap die druiwetrosse mos – dans die dans van wynlose Kana totdat Iemand die klipkanwater van virusse verlos. © Pirow Bekker, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…