Kwatrynkompetisie (138)

 

’n glasie wyn en digbundel in die hand

is in sync en relevant

die COVID-verpesting ten spyt

kom kultivar én kultuur ritmies tot stand

 

© Elmarie van Kampen, 2021

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*