Kwatrynkompetisie (161)

 

Die aarde bly skep sonder oponthoud

Ook ‘n meester maak wyn op eie hout

Die pes van nou sal mý guts nie laat wyk

Want natuur se toor laat geen mens ooit koud

 

© Isabeau Botha, 2021

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*