Pirow Bekker. Langs die jakobsleer
Langs die jakobsleer
van engele daal jy neer
‘n rappe valreep
© Pirow Bekker, 2021
Pirow Bekker. Langs die jakobsleer
Langs die jakobsleer van engele daal jy neer ‘n rappe valreep
© Pirow Bekker, 2021
Tags: Pirow Bekker haikoe Monday, August 9th, 2021 | Gedigte, Kompetisies. Both comments and pings are currently closed. ![]() Comments are closed. |
|