Hildegard Klein. Afskeid

 

afskeid

 

hy is stil en koud

maar bevrydend breek vir haar

‘n laat somer aan

 

© Hildegard Klein, 2021

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*